African Carmine
Platronde appel. Kersie-rooi, amper vol gestreepte appel. Vleiskleur is roomwit en is ‘n aangename sappige soet appel. Tekstuur is ferm en bros met goeie opbergingsvermoë.
Platronde appel. Kersie-rooi, amper vol gestreepte appel. Vleiskleur is roomwit en is ‘n aangename sappige soet appel. Tekstuur is ferm en bros met goeie opbergingsvermoë.
Die vorm is afgestomp-konies. Die kleur is volrooi. Die vleiskleur is roomwit. Dit is ‘n soet appel met ‘n bros struktuur. Opbergingsvermoë is goed.
Rond-kegelvormige appel met ‘n volrooi sklikleur. Die vleiskleur is room. Dit is ‘n soet appel met ‘n bros struktuur. Opbergingsvermoë is medium.
Die vorm is afgestomp-konies. Die kleur is groen-geel met rooi strepe. Die vleiskleur is room. Dit is ‘n soet appel met ‘n bros struktuur. Opbergingsvermoë is goed.
Rond-kegelvormige appel. Groen van kleur met wit vleiskleur. Appel met suur smaak en bros tekstuur. Baie goeie opberginsvermoë.
Rond tot rond-kegelvormige appel. Goen-geel van kleur met ‘n groen-wit vleiskleur. Geurige en soet appel met bros tekstuur. Baie goeie opberginsvermoë.
Platronde appel. Groen-geel van kleur met helderrooi strepe. Vleiskleur is roomkleurig. Baie geurige en soet appel. Tekstuur is bros met goeie opbergingsvermoë
Platronde appel. Rooi gstreepte tot vol blos appel op ‘n liggroen agtergrond. Vleiskleur is roomkleurig en is ‘n sappige soet appel. Tekstuur is bros met goeie opbergingsvermoë.
Appel met verlengde vorm. Pienk tot ligrooi soliede blos oor ‘n lemmetjie-groen/geel agtergrond. Die vleiskleur is roomwit met ‘n soet-suur smak. Die tekstuur is bros en fyn. Goeie opbergingsvermoë.
(Oorsprong: Nieu Seeland)
Rond tot plat-ronde appel, met oranje/rooi strepe op groen/geel agtergrond. Vleiskleur is room. Dit is ‘n geurige effe-soet/suur appel met goeie opbergingsvermoë.
Langwerpig en peervormig. Gladde verruwing op ‘n groen-geel agtergrond. Vleiskleur is wit. Heerlike soet smaak met sagte tekstuur. Goeie opbergingsvermoë.
Langwerpig eiervormige peer. Geel met helderrooi blos. Vleiskleur is wit. Goeie smaak met ‘n sagte tekstuur. Medium opbergingsvermoë
Eiervormige peervorm. Groen skilkleur met ‘n roomwit vleiskleur. ‘n Goeie effens soet smaak met ‘n gladde tekstuur. Baie goeie opbergingsvermoë.
Langwerpige eiervormige peer. Gladde bruin verruwing. Soet en sappige peer met ‘n bros effens growwe tekstuur. Goeie opbergingsvermoë.
Langwerpige peer. Skilkleur is groen-geel met spikkels en rooi blos. Roomwit vleiskleur. Soet peer en tekstuur is effe grof. Baie goeie opbergingsvermoë
Langwerpige eiervormige peer. Skilkleur s groen-geel met helderrooi blos. Roomwit vleiskleur. Soet peer met ‘n sagte tekstuur. Opbergingsvermoë is redelik.
Langwerpige eiervormige peer. Skilkleur is groen-geel , het ‘n roomwit vleiskleur. ‘n Geurige soet peer, met ‘n fyn smeltende tekstuur. Het ‘n gemiddelde opbergingsvermoë.
Langwerpige eiervormige peer. Skilkleur is bykans volrooi ,het ‘n roomwit vleiskleur. ‘n Soet peer, met ‘n sagte tekstuur. Opbergingsvermoë is goed.
Langwerpige eiervormige peer. Skilkleur is groen-geel , het ‘n roomwit vleiskleur. ‘n Geurige soet peer, met ‘n fyn smeltende tekstuur. Het ‘n gemiddelde opbergingsvermoë.
Langwerpig en peervormig. Die skilkleur is bruin verruwing op groen-geel agtergrond. Vleiskleur is room met ‘n heerlike soet smaak. Die tekstuur is effe grof en die peer het ‘n goeie opbergingsvermoë.