Beurre Bosc
Langwerpig en peervormig. Die skilkleur is bruin verruwing op groen-geel agtergrond. Vleiskleur is room met ‘n heerlike soet smaak. Die tekstuur is effe grof en die peer het ‘n goeie opbergingsvermoë.

Langwerpige eiervormige peer. Skilkleur is groen-geel , het ‘n roomwit vleiskleur. ‘n Geurige soet peer, met ‘n fyn smeltende tekstuur. Het ‘n gemiddelde opbergingsvermoë.
Langwerpige eiervormige peer. Skilkleur is bykans volrooi ,het ‘n roomwit vleiskleur. ‘n Soet peer, met ‘n sagte tekstuur. Opbergingsvermoë is goed.
Langwerpige eiervormige peer. Skilkleur is groen-geel , het ‘n roomwit vleiskleur. ‘n Geurige soet peer, met ‘n fyn smeltende tekstuur. Het ‘n gemiddelde opbergingsvermoë.
Langwerpige eiervormige peer. Skilkleur s groen-geel met helderrooi blos. Roomwit vleiskleur. Soet peer met ‘n sagte tekstuur. Opbergingsvermoë is redelik.
Langwerpige peer. Skilkleur is groen-geel met spikkels en rooi blos. Roomwit vleiskleur. Soet peer en tekstuur is effe grof. Baie goeie opbergingsvermoë
Langwerpige eiervormige peer. Gladde bruin verruwing. Soet en sappige peer met ‘n bros effens growwe tekstuur. Goeie opbergingsvermoë.
Eiervormige peervorm. Groen skilkleur met ‘n roomwit vleiskleur. ‘n Goeie effens soet smaak met ‘n gladde tekstuur. Baie goeie opbergingsvermoë.
Langwerpig eiervormige peer. Geel met helderrooi blos. Vleiskleur is wit. Goeie smaak met ‘n sagte tekstuur. Medium opbergingsvermoë
Langwerpig en peervormig. Gladde verruwing op ‘n groen-geel agtergrond. Vleiskleur is wit. Heerlike soet smaak met sagte tekstuur. Goeie opbergingsvermoë.