Fuji
Platronde appel. Rooi gstreepte tot vol blos appel op ‘n liggroen agtergrond. Vleiskleur is roomkleurig en is ‘n sappige soet appel. Tekstuur is bros met goeie opbergingsvermoë.
Platronde appel. Rooi gstreepte tot vol blos appel op ‘n liggroen agtergrond. Vleiskleur is roomkleurig en is ‘n sappige soet appel. Tekstuur is bros met goeie opbergingsvermoë.
Platronde appel. Groen-geel van kleur met helderrooi strepe. Vleiskleur is roomkleurig. Baie geurige en soet appel. Tekstuur is bros met goeie opbergingsvermoë
Rond tot rond-kegelvormige appel. Goen-geel van kleur met ‘n groen-wit vleiskleur. Geurige en soet appel met bros tekstuur. Baie goeie opberginsvermoë.
Rond-kegelvormige appel. Groen van kleur met wit vleiskleur. Appel met suur smaak en bros tekstuur. Baie goeie opberginsvermoë.
Die vorm is afgestomp-konies. Die kleur is groen-geel met rooi strepe. Die vleiskleur is room. Dit is ‘n soet appel met ‘n bros struktuur. Opbergingsvermoë is goed.
Rond-kegelvormige appel met ‘n volrooi sklikleur. Die vleiskleur is room. Dit is ‘n soet appel met ‘n bros struktuur. Opbergingsvermoë is medium.
Die vorm is afgestomp-konies. Die kleur is volrooi. Die vleiskleur is roomwit. Dit is ‘n soet appel met ‘n bros struktuur. Opbergingsvermoë is goed.
Platronde appel. Kersie-rooi, amper vol gestreepte appel. Vleiskleur is roomwit en is ‘n aangename sappige soet appel. Tekstuur is ferm en bros met goeie opbergingsvermoë.
Langwerpig en peervormig. Die skilkleur is bruin verruwing op groen-geel agtergrond. Vleiskleur is room met ‘n heerlike soet smaak. Die tekstuur is effe grof en die peer het ‘n goeie opbergingsvermoë.
Langwerpige eiervormige peer. Skilkleur is groen-geel , het ‘n roomwit vleiskleur. ‘n Geurige soet peer, met ‘n fyn smeltende tekstuur. Het ‘n gemiddelde opbergingsvermoë.